Goeie foto ek hou vd speke so op ’n bondel in die middel.
Comment by Hennie Cronjé on September 7, 2020 at 7:29am
Dis pragtig, met baie goeie aanwending van lig en donker. Deurdat jy bo en onder afgesny het, is balans behou en val die foto gemaklik op die oog. Die kleure in die agtergrond lewer ook ‘n goeie bydrae. Baie mooi en goed gedoen!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool