Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2020 at 8:54am
As hierdie foto werklik in maanlig geneem is, is dit iets besonders. Pragtige trubeligting en kleure. Dis sagte trubeligting, wat mens nie aldag sien nie. Ook 'n goeie komposisie. Baie geluk met 'n besondere foto!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool