Comment by Tersia Weitsz on November 10, 2020 at 2:51pm
Pragtig
Comment by Elna Geringer on November 10, 2020 at 10:07am
Willioe, ek ditto met Hennie en ek hoop jy het nog foto's van die juweel geneem. Goei detail en mooi fokus hier gekry
Comment by Josef Steyn on November 10, 2020 at 9:27am
Baie interessant Willie en ek verwonder my aan die mooi klipwerk.
Comment by Hennie Cronjé on November 10, 2020 at 7:34am
So ‘n ou klipgebou (seker ‘n skuur) is kosbaar, want hulle sterf uit. Die kleure is pragtig, met goeie beligting en skerp fokus. Wat komposisie betref kort die foto ‘n duidelike fokuspunt, omdat mens se oog heen en weer gaan sonder om aan iets spesifieks vas te haak. Maar ek neem aan jy wou die geheel wys om die kyker ‘n goeie idee te gee van hoe die gebou lyk.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool