Baie dankie, die kommentaar by vorige foto's word waardeer.

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 14, 2020 at 7:02pm

Doretha, min dat 'n mens hulle bymekaar kry;  baie besondere toneel en pragtig die groen agtergrond.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 14, 2020 at 3:54pm

Baie oulike foto.  Ek sou dalk onder meer en bo minder ruimte gemaak het.

Comment by Hennie Cronjé on August 14, 2020 at 7:38am

Dis ‘n ongewone kombinasie, maar pragtig! Mooi kleure met ‘n goeie komposisie. Goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on August 13, 2020 at 5:58pm

Interessante byeenkoms en mooi foto Doretha.

Comment by Hans Myburg on August 13, 2020 at 5:55pm

Ongewoone vriendskap,mooi gesien en geneem.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html