Ons kuier vir die naweek anderkant Uitenhage en het vandag drie van hierdie gunstelinge gesien.

Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 8, 2020 at 11:12pm

kostelik,,, mooi foto

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2020 at 5:53pm

Dis pragtig en veral so by die water is dit iets spesiaals. Mooi skerp met goeie beligting. Omdat hy na links kyk, kon jy hom bietjie na regs geplaas het. Andersinds baie goed gedoen.

Comment by Tersia Weitsz on November 8, 2020 at 9:46am
Nat bek gevang by die water, mooi gedoen Henriette

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html