Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Hierdie ou lyk regtig of hy die werkers van Drakensberg Sun help met die skoonmaak van die skoorstene…….

Canon 60SX HS Powershot
Brandpuntafstand : 47.33 mm
Tyd 1/1000 sek
f/5.6
ISO 160
Auto Mode

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2020 at 12:30pm

Baie mooi skerp foto met goeie kontras.

Comment by Josef Steyn on September 28, 2020 at 8:49am

Die voël en die naam pas goed bymekaar en gee sommer konteks aan die foto. Ook 'n bietjie humor wat verfrissend is in hierdie droewige virus-tyd!! 

Comment by Hans Myburg on September 27, 2020 at 8:47am

Dit is n baie mooi foto, lyk of die man nou net deur n skoorsteen gekom het as ek na sy vlerk kyk

Comment by Johan Ayres on September 26, 2020 at 10:15pm

Dit is 'n pragtige foto. Jy het baie mooi detail op die wit behou. Baie goeie kontras ook. (Nie kritiek nie, want daar is niks fout soos dit is nie, dit is net my "OCD" wat inskop (LOL), maar as dit my foto was, sou ek die klein swart voorwerpie op die gras uithaal. Maar jy mag dalk redeneer dit is 'n fokuspunt waarna die skoorsteenveër kyk, wat 'n geldige argument is.)

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html