Baie dankie aan elkeen wat by my foto’s vertoef, ek waardeer dit. Ek is weer terug voor die rekenaar al is dit net vir kort rukkies totdat die oge heeltemal gesond is. Dokter het genome dat van middel OPktober af visie weer normal te wees. So, as ek skaars is met krits, dit is maar die rede.
Vandag plaas ek ‘n fotovan ‘n Sneeubal, dit was van my laaste foto’s was wat ek in Hogsback geneem het tydens ons laaste kuier by Josef en Elsa


Samsung S6 Edge Sel Foon : SM-G925F
Brandpuntafstand : 4.3 mm
Tyd 1/1032 sek
F/1.9
ISO 40

Views: 22

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2020 at 12:23pm

Mooi geplaas en goed gefokus.  Ek is bly dit gaan beter met die oge.

Comment by Josef Steyn on September 28, 2020 at 8:51am

Jy laat my sommer terugverlang. Dit was wonderlike tye!!

Comment by Hans Myburg on September 27, 2020 at 8:51am

Prag foto mooi kleur met n skerp fokus so teen die blou lug ,baie goed en mooi gedoen.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html