Werk hierdie verwerking? Agulhas Ligtoring. Baie dankie vir die gawe kommentaar by vorige foto.

Views: 35

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hans Myburg on September 27, 2020 at 9:05am

Pragtig geneem met die lae son,mooi foto.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 26, 2020 at 3:09pm

Doretha ek het nou die foto van al die kante bekyk. Die lighuis is die fokus, maar die ander twee trek ook aandag.  Ek sou die foto horisontaal draai en die foto so sny dat net die groot gebou op derde in foto pas.  Die beligting is pragtig.  Ek hoop dit maak sin, hoewel ek besef jy wou meer vd mooi lig wys.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html