Comment by Elna Geringer on January 14, 2021 at 1:28pm
Super skerp en mooi Gerrie. Geluk met die swart lappie................lol
Comment by Hennie Cronjé on January 14, 2021 at 9:41am
Dis pragtig en werklik uitstekend uitgevoer - topklas! Die kleure, kontras, agtergrond en sommer alles, is uitstekend uitgevoer. Baie mooi!
Comment by Tina le Grange on January 13, 2021 at 10:22pm
Pragtige foto, mooi skerp, goeie komposisie, agtergrond en jou Tema is in die kol; veels geluk.
Dankie vir die Agapant se Afrikaanse naam - so lekker om in Fotoskool oor alles te kan leer.
Comment by Josef Steyn on January 13, 2021 at 8:04pm
Jou blomfotografie is deesdae sommer uitstekend Gerrie. Jou mooi gepaste titel ondersteun die foto baie goed. Dankie hiervoor en ook vir die Afrikaanse naam van jou vorige blom.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool