Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Pragtige kleure in die lug vir daardie paar minutjies...
Tags:
Comment
Pragtig. Die verwerking baie mooi gedoen. Pragtige sagte lig. Mooi ontwerp met die horison op 'n derde. Mooi diepte met die pad wat jou oog in die landskap inlei.
stunning, wow!!!
Dit is uitstekend.
Poskaart mooi foto! Glo en verstaan steel van fotos!
Baie dankie almal vir die positiewe kommentar. Ja Gerrie, dit is moontlik om die watermerk uit te krop maar dan is dit moedswillig gedoen en gelyk an bedrog. Daar is dan geen verskoning dat die persoon nie van die kopiereg kennis gedra het.
Luvit - Pragtig!!!
Pragtige kleure en foto
Sjoe.....uitsonderlike kleure !!! Baie mooi !!
Vreeslik mooi, besondere landskap. Ek is dom met watermerk. As ek nou die foto copy, is dit nie moontlik om jou naam in elk geval af te sny nie? sal nie vra net.
Robbie WOW dit is ñ pragtige skilderagtige prentjie met die mooiste lig denkbaar. Fantasties uitgevoer. !!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool