Hier het ek die pro's se raad en advies nodig - ek's waaghalsig met my 1ste poging om 'n stillewe te plaas.

Views: 109

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on November 11, 2019 at 4:32pm

Goed gedoen Anita. Goeie raad van Hennie.

Comment by Elna Geringer on November 11, 2019 at 4:28am

So leer ons almal saam by mekaar. Dankie dat jy deel Anita

Ek sou ook graag die EXIF wil sien

Comment by Anita Wessels on November 10, 2019 at 6:11pm

Baie dankie Hennie, ek sal beslis jou raad in gedagte hou met my volgende probeerslag.

Comment by Christa Snyman on November 10, 2019 at 5:52pm

Pragtige foto, hou van die rooi kleur en eenvoud (jy het goeie raad gekry by Hennie).

Comment by Magda vd Merwe on November 10, 2019 at 5:26pm

Anita dis n pragtige foto, goed gedoen.

Hennie gee goeie raad

Comment by Gerrie Lambrechts on November 10, 2019 at 4:59pm

Dankie vir jou foto so leer ons almal.  Jy het goed gedoen met die rooi.

Comment by Tersia Weitsz on November 10, 2019 at 3:48pm

Pragtig vir my, ek leer saam met jou

Comment by Hennie Cronjé on November 10, 2019 at 3:24pm

Dis 'n goeie poging!Die sterk punte is die eenvoud en goeie kontras in kleur. Rooi was 'n goeie keuse, want dit het sterk trefkrag. Die opstelling is goed en so ook die agtergrond. Waarop jy kon verbeter is die volgende: Jy kon bietjie meer van lig gemaak het. Twee ligbronne, van beide kante, sou goed gewerk het. Tans kom die foto effe dood en miskien effens onderbelig voor. Tweedens, omdat die ketel na links "kyk", kon jy hom bietjie meer na regs geplaas het. Die dooie spasie links het betekenis, omdat di tuit daarin projekteer. Aan die regterkant is daardie dooie spasie van minder betekenis, al projekteer die hadvatsel daarin. Daarom kan dit kleiner kom.

Comment by Mark on November 10, 2019 at 12:06pm

Dit lyk vir my mooi foto, maar ons luiter wat die pro"s sê.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html