Dankie vir almal se kommentaar op die foto van die mot!

Met die inperking word alle agterstallige werkies ingehaal.

Views: 41

Albums: Allerlei

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on April 1, 2020 at 7:26am

WOW PUIK 

Comment by Neville Hein on March 30, 2020 at 10:36pm

Pragtige foto Rika.

Comment by Pine on March 30, 2020 at 10:25pm

Baie goeie foto  " gemaak" soos Hennie sê Rika!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 30, 2020 at 8:15pm

Skitterende "sparkles" baie goed geneem.

Comment by Tina le Grange on March 30, 2020 at 6:35pm

Rika, ja die inperking gee verskeie geleenthede.

Min wat ons so 'n foto sien; ek hou daarvan

Mooi die beligting op sy hand.

Comment by Hennie Cronjé on March 30, 2020 at 5:00pm

Julle is aan die gang! Mooi! Dis 'n interessante en goed uitgevoerde foto. Baie mooi!

Comment by Christa Snyman on March 30, 2020 at 4:10pm

Netjies gedoen, Rika!

Comment by Josef Steyn on March 30, 2020 at 2:36pm

'n Moeilike toneel waarmee jy goed gedoen het Rika.

Comment by Mark on March 30, 2020 at 12:45pm

Oulike foto van die vonke.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html