Views: 64

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Erika Kotze on November 27, 2019 at 4:34pm

Ag dit is 'n pragtige skerp foto! Pragtige tekstuur op die olifante

Comment by Pine on November 26, 2019 at 3:31pm

Pragtige skerp foto Gawie!!

Comment by Tersia Weitsz on November 26, 2019 at 10:49am

Uitstekend Gawie

Comment by Vida van Schalkwyk on November 26, 2019 at 8:08am

so dierrrbaar!!

Comment by Rika Schoeman on November 26, 2019 at 7:09am

Pragtige foto wat die spelery so goed vasvang!

Comment by Hennie Cronjé on November 26, 2019 at 5:47am

‘n Foto wat tegnies baie goed uitgevoer is, maak altyd indruk. Soos hier - skerp fokus met pragtige kleure. Die olifante kontrasteer ook baie goed teenoor die agtergrond, met goeie eenvoud. Baie mooi - ‘n uitstekende foto!

Comment by Christa Snyman on November 25, 2019 at 8:13pm

Uitstekende foto met pragtige detail, Gawie.

Comment by Josef Steyn on November 25, 2019 at 8:10pm

Treffende titel met 'n ewe treffende foto. Skerp en met baie detail.

Comment by Magda vd Merwe on November 25, 2019 at 7:17pm

Uitstekende foto Gawie

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html