Reënspinnekop besig om te vervel. Let op hoe hang die "nuwe" spinnekop aan die ou spinnekopvel. Die "Alien" aan die onderkant is die "nuwe" spinnekop.

Die foto is geneem met 'n makrolens teen f20, shutter 1/15sek en ISO 6400. Die beligting was met 'n handflits en kameraflits gedoen

Die proses is 'n natuurwonder wat baie min waargeneem word. Dankie Liezl !

Views: 189

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Charles Whitehead on October 6, 2013 at 12:26pm

Dankie vir die kommentare JJ,Doretha, Christa en Andre

Liz - komende van die Fotoskool makro konginin - dankie

Comment by André Pretorius on October 4, 2013 at 9:43pm

Dankie dat jy die seldsame verskynsel met ons gedeel het Charles, 'n stunning foto, VWD!

Comment by Christa Snyman on October 4, 2013 at 9:38pm

Uitstekend! 10/10! 

Comment by Liz on October 4, 2013 at 2:44pm

Fantamagories gedoen!!!!

Comment by Doretha Kock on October 4, 2013 at 12:52pm

Skitterend!

Comment by Charles Whitehead on October 4, 2013 at 8:26am

Dankie vir die kommentare Dawid, Donald, Piet, Pieter, Pierre, Gerrie, Kosie, Issi en Vida

Pierre - die noise is maar net bietjie uitgefilter. Ek moes die ISO geweldig lig om teen f20 iets te neem. Omrede die lens so naby aan die spinnekop was is die diepte van veld baie vlak.

Comment by ISSI POTGIETER on October 4, 2013 at 8:09am

stunning!

Comment by Kosie Smith on October 4, 2013 at 7:38am
Baie mooi Charles!! Dit is die interessantheid van makro wat my fasineer.
Comment by Gerrie Lambrechts on October 4, 2013 at 7:22am

Baie interessant, mooi foto. 

Comment by Pierre Hardinge on October 4, 2013 at 5:02am

Uitstekend Charles.... Waar is die "Noise" teen 6400 ISO

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html