Die Spookvoël het vir 'n slag onder sy laken uitgevlieg.

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rassie van Graan on August 4, 2020 at 9:40am

Die kêrel kuier tans weer hier by ons maar ek kry hom nie te siene nie!  Ek maak sy fluit na en hy kom nader maar sien is min!  'n Baie besondere foto!!

Comment by Hennie Cronjé on August 4, 2020 at 8:27am

Pragtig! Dis 'n besonder mooi en treffende foto. Baie goed gedoen! Dis 'n voël wat ek nie ken nie.

Comment by Elna Geringer on August 4, 2020 at 3:38am

Hierdie Spookvoël word meer dikwels gehoor as wat dit sigbaar is. Jy was super gelukkig met die een Linda en jy kan maar trots wees hierop hoor. Al wat bietjie pla is die takkie waarteen hy gaan vas vlieg. Kyk of jy dit kan uithaal. Ek glo jou foto gaan dan nog meer treffend wees. Nietemin is dit puik gedoen

Comment by Josef Steyn on August 3, 2020 at 7:41pm

Goed gerdoen Linda.

Comment by Mark on August 3, 2020 at 7:14pm

Goed gedoen om hom afgeneem te kry.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html