Views: 79

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on June 21, 2019 at 7:10pm

Baie mooi foto Riaan.

Comment by Tina le Grange on June 21, 2019 at 4:26pm

Puik fokus Riaan en ek stem ook saam dat die agtergrond goeie eenvoud gee en die rooi kleur ekstra spesiaal.

Comment by Rika Schoeman on June 21, 2019 at 3:47pm

Die tekstuur van die blare, met goeie kontras teen die swart agtergrond en die enkele rooi blaar, sorg vir 'n goeie foto Riaan.

Comment by Josef Steyn on June 21, 2019 at 2:51pm

Die enkele rooi blaar en swart agtergrond maak vir 'n treffende agtergrond. Pragtig Riaan.

Comment by Gerrie Lambrechts on June 21, 2019 at 9:21am

Mooi skerp met goeie agtergrond.

Comment by Tersia Weitsz on June 21, 2019 at 8:41am

Wow, die enkel rooi blaar staan mooi uit, pragtig Riaan

Comment by Willie Schoombee on June 21, 2019 at 8:09am

Die kleurkontraste is puik Riaan, ñ pragtige foto met goeie eenvoud. WD!

Comment by Vida van Schalkwyk on June 21, 2019 at 6:50am

die enkele rooi blaar maak jou foto spesiaal, love it!!

Comment by Pine on June 20, 2019 at 10:06pm

UITSTEKEND Riaan!!! Skerp fokus en mooi kleur en pragtige detail

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html