Agterent van 'n pylstertmot se larwe

Views: 87

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on July 1, 2019 at 9:07pm

Riaan, selfs die pylstertjie is goed sigbaar; baie interessant en goed geneem

Comment by Pine on July 1, 2019 at 6:21pm

Pragtige detail Riaan! Ek glo die larwe is baie klein wat die foto nog meer uitsonderlik maak

Comment by Rika Schoeman on July 1, 2019 at 4:37pm

Die groen van die larwe kontrasteer goed met die ligter groen van die blaar. Die tekstuur op die vel is ook baie interessant.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 1, 2019 at 3:40pm

Interessant Riaan.  Het jy vir ons die hele larwe?  Mooi geneem.

Comment by Tersia Weitsz on July 1, 2019 at 10:50am

Haha, goed gedoen Riaan

Comment by Vida van Schalkwyk on July 1, 2019 at 8:03am

well done riaan!

Comment by Hennie Cronjé on July 1, 2019 at 7:31am

Baie interessant, met mooi kleure. Oor die fokus weet ek nie mooi nie - dit is in fokus, maar daar is plekkies wat nie heeltemal skerp is nie. Miskien het die te doen met die larwe se mikro-anatomie. Goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html