Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Ek dink hy het op 'n deur of 'n venster gesit...
Share Tweet
Views: 63
Tags:
Comment
Join Fotoskool
Lekker skerp op die gesiggie JJ. Mooi makro.
Baie mooi skerp met goeie eenvoud en agtergrond. Die beligting is ook goed. Baie mooi - dis goed gedoen.
Pragtig, met mooi fokus op die belangrike deel
JJ, ek stem saam met Johan
Deur of venster; puik tema-foto!
Hierdie is werklik pragtige makrowerk. Superskerp waar dit skerp moet wees. Ek hou van die vlak velddiepte, dit plaas al die aandag op die gesiggie.
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2021 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool