Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
'n verwerking om die agtergrond minder besig te kry
Share Tweet
Views: 72
Tags:
Comment
Join Fotoskool
JJ, welkom!
Ekself was bietjie weg.
Uitstekende kleure, skerp fokus wat dus goeie detail wys en ek hou veral ook van die komposisie
Fantasties, so goed gedoen met die rooi.
Uitstekende komposisie JJ.
Jou verwerking is goed gedoen, baie mooi eind resultaat!
wow! pragtig
'n Pragtige low key foto met primêr - sekondêr (en amper 'n tersiêr). Die foto het 'n aangename atmosfeer en praat met 'n mens. Baie mooi!
Welcome toFotoskool
Sign Upor Sign In
Or sign in with:
© 2021 Created by Igno van Niekerk. Powered by
Badges | Report an Issue | Terms of Service
Please check your browser settings or contact your system administrator.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool