Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Braam ek stem saam met die ander se goeie kommentaar
Dierbaarste gesiggie
Hy pose te mooi...en kyk vir jou !
Pragtig en die outjie is goed geposisioneer.
Pragtig!
Pragtige foto, lekker skerp met goeie kleurvrsadiging. Wat hierdie foto van jou laat uitstaan bo jou ander plasings is die eenvoud wat jy in hierdie foto ingebou het, daar is niks wat die aandag van jou ondderwerp af wegtrek nie.
Uisteekend ,mooi in alle opsigte
Jy sit 'n glimlag op my gesig met die foto, pragtig
Pragtig! Die komposisie is besonder goed. Jy het hom mooi vanuit 'n lae hoek afgeneem, met die oë wat goed wys. Die plasing is goed sodat hy in die foto in kyk. Ook mooi skerp met pragtige kleure. Baie goed gedoen!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool