Comment by Josef Steyn on November 25, 2020 at 11:14am
Die storm kom goed oor Johan
Comment by Hennie Cronjé on November 25, 2020 at 5:44am
Pragtig! Drama! Baie goed uitgevoer met 'n goeie komposisie, skerp fokus en goeie beligting. Daar's 'n effens blouerige tint oor die wit van die brander. Jy kan dalk teruggaan en die grys punt regstelling van witbalans toepas.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool