Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
VWD Frikkie, hou hiervan!
Baie mooi Frikkie. Die foto voldoen aan sommer n hele paar regmerke.........10/10
Very Nice
Pragtig - ND's is onontbeerlik in landskapfotografie.
Pragtige foto
Pragtig en baie goed uitgevoer! Die komposisie is baie mooi met die diagonale lyn wat jou oog van voor tot agter neem. Ook goeie beligting en skerp fokus. Hierdie ND filters is wonderlik!
Ek is mal oor die SS effek, mooi gedoen Frikkie!
Baie mooi foto. Doretha is oplettend ek sien 'haar' ook.
Pragtig, Frikkie - hou baie van die effek van die stadige sluiterspoed.
Dit is stunning jy kan dalk dink om die kleur bietjie op te stoot.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool