Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
So n uur voor sononder. 10 fotos gelas
Tags:
Comment
mooi
Mooi frikkie, lyk soos 'n kombinasie van 'n panorama en HDR as ek na jou beligting kyk. Mooi gedoen. Ek stem wel saam dat die reeling regs voor so bietjie aandag weg trek uit die foto..
Goed gedoen, mooi.
Dis baie mooi, toe ek laas daar was ( baie baie slapies terug) was die voorste brug nognie daar nie. Skuus vir die kritiek, maar ek sou die voorste planke uitgekloon het, dit bederf die mooi toneeltjie.
Baie mooi en goed gedoen
mooi een Frikkie
Prag foto
baie mooi en goed gedoen met die mooi beligting wat n pes kan wees met n panorama
Baie mooi. Hou hiervan!
Pragtige foto
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool