Dis pragtig , maar die beeld kort kontras. Sommer baie (tensy jy doelbewus 'n sagte beeld wou hê). As mens hierdie toneeltjies in wit en swart verander, die kontras maksimaal maak en dan die wit en die swart omkeer met inverse, kry mens wonderlike beelde. Probeer gerus!
Comment by Josef Steyn on July 22, 2020 at 10:05am
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool