ek wil graag 'n paar foto's plaas van spore, merke en patrone in strandsand en duine

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on July 22, 2020 at 5:01pm

Besonder mooi.

Comment by Hennie Cronjé on July 22, 2020 at 6:31am

Dis 'n interessante onderwerp wat jy hier aanraak en ek sien uit na wat kom. Hierdie foto is baie mooi en skerp, maar die witbalans (kleurbalans) is bietjie uit. Groen is bietjie sterk. Omdat sand na aan middelgrys is, sal die gryspunt regstelling hier werk. Sorg dat daar meer as een laag (layer) is en kliek op die grys eyedropper in Levels of Curves. Kliek dan op die sand. Die kleur sal verander, maar miskien nog nie reg wees nie. Verstel dit verder met die Opacity slider in die Layers palette.

Comment by Johan Ayres on July 21, 2020 at 11:11pm

Baie mooi raakgesien en 'n pragtige foto daarvan gemaak.

Comment by Josef Steyn on July 21, 2020 at 8:10pm

Baie mooi Riaan.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html