Views: 121

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on August 16, 2015 at 11:39pm

Baie mooi gedoen!

Comment by Tina le Grange on August 16, 2015 at 9:09pm

Willem die  blom is baie mooi skerp en die watterdruppels 'n bonus.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 16, 2015 at 7:55pm

Die hele blom en die blaar is mooi diagonaal geplaas, kleure is ook mooi.

Comment by Hennie Cronjé on August 16, 2015 at 7:15pm

Dis pragtig met mooi kleure en skerp fokus. Die agtergrond is redelik goed met min steurings. Jy kan net die rooi regs onder in die hoek uithaal.

Comment by Tersia Weitsz on August 16, 2015 at 4:57pm

Baie mooi fokus Willem

Comment by Piet Nel on August 16, 2015 at 3:06pm

pragtig Willem

¬© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html