Mooi skerp foto met besondere kleure. Goed geneem.
Comment by Hennie Cronjé on December 4, 2020 at 6:12am
Hierdie foto is mooi, maar het nie die eenvoud, herhaling en goeie agtergrond van gister s’n nie. Daarom het dit ook nie die trefkrag van gister nie. Maar hierdie is ‘n mooi foto met ‘n heel anderste aanslag. Dis eintlik onregverdig om dit met gister s’n te vergelyk. Die aanslag is mooi sag en strelend. Jy het ook goed gedoen om beide die meeldrade skarp te kry. Die kleure is ook pragtig. Mooi!
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool