2 Baie mooi foto's Lian, hier was gister 2tjies by my klein Aalwyntjies maar is soos jy sê hulle wip so vinnig nie ’n manier om hulle te kiek nie, jy is goed.
Comment by Elizma Fourie on August 12, 2012 at 1:43pm
Ook pragtig
Comment by Danie Mouton on August 12, 2012 at 11:26am
Pragtige aksiefoto! Hierdie voëltjies sit nooit stil nie. Mens moet jou storie ken om hulle af te neem. Hierdie is 'n Groot Rooibandsuikerbekkie, 'n mannetjie. Die wyfie is baie valer. Die rooi en die groen kleur van die voëltjie is in werklikheid helderder as op dié foto. Ek hou van die agtergrond wat so mooi uit fokus is, met 'n geel spatsel.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool