Ek weet hierdie twee Zebras is meestal in die middel van die foto maar ek het hulle spesifiek daar geplaas om die Stof en Sand wat spat, te toon. (Wil graag die SW tegnieke ook begin leer).
Hoor graag .....

Views: 63

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Derick Oosthuizen on May 29, 2020 at 8:41pm

Baie dankie almal! Ek waardeer jule kyk en moeite om terugvoer te gee!

Comment by Gerrie Lambrechts on May 29, 2020 at 8:20pm

Goed gedoen.

Comment by Tersia Weitsz on May 29, 2020 at 10:26am
Mooi skerp en stof wat so staan, goeie foto
Comment by Donald Daniel Jacobs on May 29, 2020 at 9:51am

uitstekend

Comment by Josef Steyn on May 29, 2020 at 8:53am

Uitstekend Derick.

Comment by Vida van Schalkwyk on May 29, 2020 at 8:33am

well done!!

Comment by Mark on May 29, 2020 at 7:58am

Derick die helder swart en wit kontras op die sebras het jy baie mooi uitgebring en die res het jy sag gelos, ek dink dis n baie mooi S/w foto. maar soos Hennie noem  moet daar seker nog bietji kontras in kom mbv stof en agtergond. Maar hierdie is al baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on May 29, 2020 at 7:36am

As jy met wit en swart begin, is zebras ‘n goeie beginpunt. Hulle doen baie goed daain. Die gehiem is goeie kontras. Hier is die kontras op die zebras voldoende. Die agtergrond is regdeur baie vaal sonder kontras. Dis waar jy moes probeer het om kontras te kry. Dit sou goed wees om die stof witter te maak dat dit uitstaan. Andersinds baie mooi. 

Comment by Hans Myburg on May 29, 2020 at 6:28am
Uitsteekend,aksie,skerp,Hou van die een.Mooi.
Comment by Pine on May 28, 2020 at 9:47pm

PUIK aksie foto Derick!! Die stof en die beweging wat goed gesien kan word dra baie by tot die sukses van die foto. Die kontras van die s&w is ook goed.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html