Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Sonsopkoms in Kalahari by TweeRivieren
Tags:
Comment
Derick baie welkom by FS dit is 'n puik foto hou baie van die silhoeët van die die GemsbokkeWD
Kan net op een plek geneem wees! Puik foto!
Goed gedoen, welkom hier by ons!
Pragtig, is dit die twee standbeelde by die ingang?
Puik foto.
Derick, ek sê ook baie welkom; as ek so na jou foto kyk, is ek gretig om te kyk na dit wat volg. Ek hou van die silhoeët en sagte sonsopkoms.
Baie mooi.
Uitstekende foto
Puik foto, Derick!
Pragtig!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool