Die pragtige Swartoogtiptol wat lyk asof hy sy ewebeeld soen.

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on September 28, 2020 at 6:29pm

Linde die "soentjies" is vreeslik oulik - goed raakgesien

Indien jy Photoshop het, stel ek voor dat jy boonste wit takkies uithaal - die wenke is om ietwat meer eenvoud te kry, dan is die meeste fokus op die voëltjie en die weerkaatsing.

Comment by Gerrie Lambrechts on September 28, 2020 at 12:57pm

Mooi geneem, ek sou regs en bo bietjie sny.

Comment by Donald Daniel Jacobs on September 28, 2020 at 8:21am

mooi foto effens oorbelig op die ligte kleure, miskien die 2 'wit' takkies uithaal

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html