Sy ander naam Vierkleurtjie en hierdie tyd van die jaar na goeie reën soos ons Kapenaars tans beleef, te pragtig op klip en rotsbanke

Views: 58

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on July 29, 2019 at 9:09pm

Skitterend Riaan met uitstekende tekstuur, kleure, eksentriese plasing van die plantjie en skerp fokus !!!

Comment by Johan Ayres on July 29, 2019 at 8:58pm

Skitterend Riaan.

Comment by Josef Steyn on July 29, 2019 at 6:23pm

Skitterend Riaan. Lekker kontras en die blommetjies vertoon pragtig teen die rots.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 29, 2019 at 5:22pm

Die foto in geheel is baie mooi met die mooi skerp fokus vd plantjie. Goeie foto Riaan.

Comment by Rika Schoeman on July 29, 2019 at 5:14pm

Pragtige naam vir die baie kleurvolle plantjie. Uitstekend gedoen Riaan!

Comment by Hennie Cronjé on July 29, 2019 at 4:11pm

Dis pragtig! Die tekstuur, kleure en komposisie ia almal uit die boonste rekke. Dis pragtig en baie goed gedoen. Ek hou baie hiervan.

Comment by Pine on July 29, 2019 at 2:06pm

Baie goed raakgesien en jou foto is Pragtige eenvoud met sterk kontras en mooi kleure Riaan!

Comment by Elna Geringer on July 29, 2019 at 10:38am

WOW Riaan, dis die mooiste blommetjie. Goeie plasing daarvan teen regterkantse hoek hou die kyker se oog binne die raam en dan kan ek my verkyk aan die mooi rotsplaat teen die agtergrond. BGG mater

Comment by Tersia Weitsz on July 29, 2019 at 7:34am

Kleurvol en pragtig Riaan.  Komposisie net so mooi

Comment by Willie Schoombee on July 29, 2019 at 7:00am

Uitstekende eenvoud met ñ baie mooi komposisie Riaan, dit vertoon pragtig!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html