Views: 103

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on August 17, 2015 at 10:04pm

die berg bly maar mooi!!

Comment by Tina le Grange on August 17, 2015 at 9:51pm

Kaap van Storms!

Mooi foto Willem met die beweging in die water.

Ek stem saam dat jy bo ietwat kan afsny.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 17, 2015 at 8:48pm

pragtig. stem saam Met Pieter oor die donker blou bo. Die sand hinder my nie  eintlik nie want die wit op die brander trek my oe die see in na die berg en wolke toe.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 17, 2015 at 5:57pm

Pragtige foto, die wind roer die water.

Comment by Tersia Weitsz on August 17, 2015 at 5:38pm

Pragtig, en kleure ook

Comment by Piet Nel on August 17, 2015 at 3:29pm

pragtig Willem

Comment by Piet Roos on August 17, 2015 at 2:12pm

Baie mooi.

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html