Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Henriette Vermeulen on August 6, 2020 at 8:54pm

pragtige foto. dis asof mens die sagte veertjies sien beweeg in die wind

Comment by Johan de Beer on August 6, 2020 at 7:55pm
Puik foto Marthie!!
Comment by Tina le Grange on August 6, 2020 at 6:39pm

Veels geluk Martie met hierdie uitstekende tema-foto

Die komposisie en eenvoud kry volpunte

Dit voel of ek aan die sagte veertjies kan vat, so goed is die fokus.

Comment by Gerrie Lambrechts on August 6, 2020 at 1:35pm

Pragtige aanbieding en mooi fotografie.

Comment by Vida van Schalkwyk on August 6, 2020 at 1:06pm

sjoe, baie mooi plasing en fokus, marthie!!

Comment by Josef Steyn on August 6, 2020 at 9:18am

Die foto pas presies in die tema in. Pragtige temafoto.

Comment by Rassie van Graan on August 6, 2020 at 8:56am

Ook - baie mooi!

Comment by Hennie Cronjé on August 6, 2020 at 8:00am

Dis pragtig! Die sagtheid kom goed oor en is iets besonders. Ook goeie eenvoud met skerp fokus. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html