Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on August 24, 2020 at 3:32pm

Baie dankie almal vir die kyk en kommentaar, en die like!

Comment by Tina le Grange on August 20, 2020 at 1:12pm

JJ, jy was gelukkig om die bytjie so langs die blom te kry met die bewegende vlertjies.

Baie goeie eenvoud en komposisie.

Comment by Elna Geringer on August 20, 2020 at 11:20am

Sagte beweging op 'n pragtige blom......Puik gedoen JJ

Comment by Hennie Cronjé on August 19, 2020 at 10:17am

Pragtig! 'n Uitstekende foto in alle opsigte. Die eenvoud, kleure en agtergrond is werklik treffend. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on August 19, 2020 at 8:56am

Briljant JJ. Die bewegende vlerkies maak die foto presies reg vir die tema.

Comment by Dine Potgieter on August 18, 2020 at 9:12pm

Wow - uitstekend!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html