'n Paar seisoene gelede se bytjie

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 24, 2020 at 9:50pm

JJ, bly jy het hierdie foto onthou want dit is 'n pragtige Beweging-Tema.

Comment by Johan Ayres on August 24, 2020 at 8:12pm

Ai, ai, jou makrofoto's is pragtig. Ek mis die makro, maar die graffiti was ook op sy manier vir my vervullend.

Comment by Magda vd Merwe on August 24, 2020 at 4:45pm

Dis te pragtig JJ

Comment by Hennie Cronjé on August 24, 2020 at 4:43pm

Al was dit 'n paar seisoene gelede, is dit steeds 'n baie mooi foto. Baie mooi beweging. Miskien 'n fraksie oorbelig, maar die res is alles in die kol. Mooi!

Comment by Josef Steyn on August 24, 2020 at 4:04pm

Mooi gevang en goeie temafoto Jj.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html