Beweging sal seker ook hierdie moet insluit...?

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on August 30, 2020 at 7:10am

Dis pragtig! Baie mooi skerp met goeie blur vandie water. Baie goed gedoen!

Comment by Johan Ayres on August 29, 2020 at 9:24pm

'n Pragtige foto met die donker rotse wat baie mooi met die wit van die water kontrasteer. Die rotse vorm ook 'n natuurlike raam. Die blur van die water verleen 'n kunstigheid aan die foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html