Views: 44

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Debbie Johnstone on March 28, 2020 at 12:30pm

Baie dankie vir die kommentare. Ek waardeer dit baie.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 28, 2020 at 12:20pm

Jy het die palmboom goed geplaas. Goeie foto.

Comment by Rika Schoeman on March 28, 2020 at 11:02am

'n Baie karaktervolle boom Debbie met goeie kontras teen die blou lug.

Comment by Pine on March 27, 2020 at 11:28pm

Pragtige skerp  kleurvolle foto Debbie! 

Comment by Dine Potgieter on March 27, 2020 at 9:27pm

Mooi - goeie advies onder.

Comment by Josef Steyn on March 27, 2020 at 7:17pm

Interessante boom en mooi teen die blou lug.

Comment by Neville Hein on March 27, 2020 at 6:47pm

Mooi skerp foto Debbie. Nog 'n beter foto sou wees as jy bietjie meer na regs gestaan het om die palm boom los van die hoof fokus boom te skei. 

Comment by Linda Erasmus on March 27, 2020 at 4:57pm

baie mooi!

Comment by Hennie Cronjé on March 27, 2020 at 4:07pm

Dis pragtig! Die boom vertoon baie mooi met die goeie kontras. Ook mooi skerp met goeie beligting. Jy kon bietjie meer gras onder die stam ingesit het, maar daar is darem 'n bietjie. Baie mooi en goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html