Rondgevlieg agter stuifmeel aan, met groot sukses te oordele aan die klomp wat hy reeds versamel het.

Views: 105

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elize Badenhorst on Tuesday

Baie baie mooi!

Comment by Josef Steyn on September 13, 2017 at 5:42pm

Hy dra swaar en benodig definitief baie energie!

Comment by JJ on September 13, 2017 at 2:56pm

Baie dankie almal!

Comment by Doretha Kock on September 13, 2017 at 2:46pm

Goeie tema foto.

Comment by Marenschia Goosen on September 13, 2017 at 1:37pm

Pragtig

Comment by Magda vd Merwe on September 13, 2017 at 10:11am

Puik JJ

Comment by Willie Schoombee on September 13, 2017 at 7:21am

ñ Pragtige foto JJ en baie mooi een vir die energie tema. WD!

Comment by Hennie Cronjé on September 13, 2017 at 6:47am

Ja, hy's aan die gang! Jy het hom mooi skerp gevang met goeie eenvoud en mooi kleure. Baie goed gedoen!

Comment by Johan Ayres on September 12, 2017 at 9:20pm

Jo, jo, om hierdie goedjies in vlug te kry, wil gedoen wees!

Comment by Christa Snyman on September 12, 2017 at 8:58pm

Sjoe, maar die bytjie dra omtrent swaar aan al die stuifmeel. Pragtige foto, JJ.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html