Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Met die fstop op 14 is die hele prentjie in fokus
ISO 200
1/60 met flash
100 mm makro lens
Tags:
Comment
Baie dankie almal!!
Pragtige detail, skitterend!
Skitterend.
Net so mooi soos gister se foto. Een spinnekop, maar a.g.v. die verandering in f stop, twee heeltemal verskillende foto,s met elkeen sy eie atmosfeer.
Dis hoe dit moet wees - pragtig en baie goed gedoen! Die spinnekop wys baie mooi en die eenvoud en agtergrond is eersteklas. Baie mooi!
Skerp en met die agtergrond uit fokus. Die kombinasie maak vir 'n uitstekende foto.
Pragtig! Met baie klein voorwerpe is selfs f18 'n baie klein velddiepte. En met lewendige insekte is daar nie altyd die luukse om "focus stacking" te doen nie. Sommige fotograwe plaas natuurlik die insek eers in 'n yskas om hulle metabolies onaktief te maak - die meester makrofotograaf in ons klub spreek homself nogal in geen onseker terme uit teen hierdie twyfelagtige praktyk - en as 'n goeie judge besluit dit lyk of daar "hipotermiese of chemiese intervensie" was - totsiens, toekenning...
pragtig in die kol
Dankie vir die verduidliking by gister se foto JJ. Hierdie een is ook perfek. Ek haal my hoed af vir julle makro fotograwe. VWD
UITSTEKEND
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool