Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto's.

Views: 20

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on August 2, 2020 at 5:40am

Goeie tema foto Doretha

Comment by Gerrie Lambrechts on August 1, 2020 at 8:14pm

Interessant Doretha.  Op my skerm is daar so ietsie ander kleur.

Comment by Hennie Cronjé on August 1, 2020 at 4:46pm

Vir die tema is dit 'n baie mooi en goeie foto. Grys en wit saam sal altyd lae kontras gee en dit sien mens hier. Dit ontneem die foto bietjie aan trefkrag, maar daar is niks mee verkeerd nie. Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 1, 2020 at 1:29pm

 baie elemente in die foto fokuspunt??

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html