Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on July 22, 2020 at 9:30pm

Riaan ek onthou so Gerrie se foto's wat sy so in die Strand geneem het

Baie besonders - ek hou daarvan

Comment by Gerrie Lambrechts on July 22, 2020 at 5:11pm

Mooi Riaan, mens kry interessante patrone waar die water terugtrek.

Comment by Hennie Cronjé on July 22, 2020 at 1:43pm

Dis pragtig , maar die beeld kort kontras. Sommer baie (tensy jy doelbewus 'n sagte beeld wou hê). As mens hierdie toneeltjies in wit en swart verander, die kontras maksimaal maak en dan die wit en die swart omkeer met inverse, kry mens wonderlike beelde. Probeer gerus!

Comment by Josef Steyn on July 22, 2020 at 10:05am

Pragtige patrone Riaan.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html