Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on September 15, 2020 at 12:23pm

Skerp en pragtig JJ.

Comment by Elna Geringer on September 15, 2020 at 9:14am

Detail, fokus en kleur gee 'n WOW van my kant af. BGG JJ

Comment by Hennie Cronjé on September 15, 2020 at 7:34am

Lente in al sy glorie! Pragtig! Dis 'n uitstekende foto wat in alle opsigte goed en reg uitgevoer is. Baie geluk met hierdie foto.

Comment by Johan Ayres on September 14, 2020 at 8:20pm

Superskerp, kleurvol, met 'n baie mooi komposisie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html