Jare gelede geneem tydens my eerste kursus by Hennie. Die enkele lyn oorheers.

Views: 76

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Erika Kotze on November 27, 2019 at 4:30pm

Pragtige kleure, pragtige kunswerk, = pragtige foto!

Comment by Rassie van Graan on November 27, 2019 at 11:44am

Josef die is 'n foto vir 'n kunsgalery - uitsonderlik mooi!

Comment by Pine on November 26, 2019 at 3:27pm

Baie interessante lyn en goed geneem Josef!

Comment by Mark on November 26, 2019 at 12:29pm

Josef, dis mooi en ook leersaam vir my, om te weet een lyn kan ook eintlik as n lyne foto tema dien.

Comment by Tersia Weitsz on November 26, 2019 at 10:53am
WOW WOW WOW!!!!!!!!!!!!!
Comment by Vida van Schalkwyk on November 26, 2019 at 7:59am

love it!! dis 'n ander soort (sagte) lyn met pragtige kleure ....

Comment by Christa Snyman on November 25, 2019 at 8:16pm

Pragfoto, Josef!!!

Comment by Magda vd Merwe on November 25, 2019 at 7:18pm

Wow pragtig Josef.

Comment by Rika Schoeman on November 25, 2019 at 5:05pm

Die kleure is pragtig en die eenvoud van ontwerp baie treffend. Goed gedoen Josef.

Comment by Hennie Cronjé on November 25, 2019 at 4:17pm

Dis pragtig met 'n baie mooi geboë lyn. Ook pragtige kleure met goeie eenvoud. Mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html