Baie dankie vir die kommentaar op die foto van gister! Ek waardeer dit baie!

Hier is een vlieg uit die argief.

(Kyk gerus op 'n groot skerm)

Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on August 29, 2020 at 5:58pm

Baie dankie vir die kyk en kommentaar!

Comment by Elna Geringer on August 28, 2020 at 11:01am

Perfek gedoen JJ

Comment by Hennie Cronjé on August 28, 2020 at 10:48am

SKitterende makro-werk! Baie mooi skerp met pragtige detail. Baie goed gedoen!

Comment by Josef Steyn on August 28, 2020 at 8:30am

Baie goed gedoen JJ. Die oë is veral baie treffend. In totaliteit uitstekend.

Comment by Johan Ayres on August 27, 2020 at 9:45pm

'n Mens hoef nie eens hierdie foto op volskerm te kyk om te waardeer nie. Dit is 'n skitterende makrofoto. Baie geluk hiermee.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html