Sommer 'n ou foto- dis nog koud hier en die goggas is skaars!

Views: 42

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on August 31, 2020 at 11:01pm

Pragtig - dit lyk of sy vir die kamera loer...

Comment by Josef Steyn on August 31, 2020 at 10:22am

Pragtig JJ. Baie interessante foto van 'n bidsprinkaan. Anders as die gewone en daarom trek dit aandag.

Comment by Hennie Cronjé on August 31, 2020 at 9:41am

Dis pragtig en baie goed uitgevoer. Die crop aksentueer die detail, wat baie interessant is. Mooi skerp met goeie beligting. Baie mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 31, 2020 at 9:24am

goeie makro

Comment by Johan Ayres on August 30, 2020 at 10:00pm

Sommer 'n ou foto, ... MAAR ... sommer 'n skitterende foto. Weereens geluk met nog 'n pragtige foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html