Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on February 11, 2020 at 10:26pm

Mooi!

Comment by Mark on February 11, 2020 at 1:45pm

PUIK!!

Comment by Debbie Johnstone on February 11, 2020 at 1:39pm

Baie baie dankie vir al die kommentare. Ek waardeer dit baie. Ek leer ook weer.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 11, 2020 at 10:29am

Dankie vir jou goeie foto, ek leer deur dit wat Hennie noem.

Comment by Rika Schoeman on February 11, 2020 at 10:19am

Ek hou van die kontras tussen die donker raam en die  helder landskap buite. Baie mooi Debbie.

Comment by Hennie Cronjé on February 11, 2020 at 8:17am

Wat moeilik is in hierdie soort foto is om die beligting reg te kry. Dis weens die groot verskil in lig binne die kamer en daar buite. Nog 'n probleem is om die raam, wat baie naby is, in fokus te kry asook die landskap wat ver is. Dit alles het jy baie goed hanteer.  Die donker venster gee 'n sterk raam waardeur mens na die landskap kyk. Daardie kontras maak indruk. Jy het net genoeg lig op die raam om so bietjie detail daar te toon. DIe beligting op die lanskap is reg en so ook die fokus naby en ver. Baie mooi - 'n pragtige foto wat jy baie goed uitgevoer het.

Comment by Pine on February 10, 2020 at 8:52pm

Baie mooi geneem Debbie! En ń opskrif wat baie goed by die foto pas!

Comment by Josef Steyn on February 10, 2020 at 8:34pm

Kunstig raakgesien en gedoen.

Comment by Linda Erasmus on February 10, 2020 at 8:21pm

hou baie van jou foto!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html