Dankie vir die raad, hoop ek het dit reg verstaan.

Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Debbie Johnstone on February 17, 2020 at 7:41am

Baie dankie vir al jul kommentaar.

Comment by Rika Schoeman on February 15, 2020 at 11:21am

Goeie eenvoud met mooi kleur van die agtergrond. Die spoortjies op die sand gee ook tekstuur aan die foto.

Comment by Hennie Cronjé on February 15, 2020 at 8:21am

Goeie en pragtige minimalisme. Die komposisie is ook goed met gebruik van die reël van derdes. Die kleure is ook pragtig, maar die fokus is net-net nie 100% nie. Ek vermoed dis omdat dit met 'n telefotolens geneem is met bietjie kamerabeweging.

Comment by Doretha Kock on February 15, 2020 at 7:42am

Pragtige tema foto, Debbie.

Comment by Elna Geringer on February 15, 2020 at 5:00am

'n Puik tema foto Debbie. 

Comment by Magda vd Merwe on February 14, 2020 at 6:21pm

Lieflike foto Debbie

Comment by Josef Steyn on February 14, 2020 at 4:58pm

Mooi Mebbie. Reg vir die tema.

Comment by Linda Erasmus on February 14, 2020 at 4:27pm

pragtig!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html