Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Baie dankie aan elkeen wat gekrit het by die skoenlapper-foto. Daar was 'n paar voorstelle ten opsigte van die wit agtergrond, vervang of 'n raam gebruik. Baie dankie daarvoor! Ek sal beide voorstelle probeer.
Die musiek-tema bied eindelose moontlikhede, selfs uit een instrument. Die spiraal van die viool was vir my mooi.
Tags:
Albums: Temas
Comment
Baie mooi foto vir die tema Rika! Eenvoudig en skerp met n goeie komposisie
Rika die beligting gee ekstra warmte aan die mooi hout
Baie goeie eenvoud en skerp fokus.
Baie mooi skerp foto Rika. Ditto met Hennie se kommentaar.
Mooi geneem, hout is nie maklik nie.
Pragtige eenvoud en kontras, met 'n mooi diagonale lyn. Dis goeie ontwerp. Die skaduwees is egter bietjie steurend - daar moes ook 'n lig van bo geweees het.
Mooi tema
Pragtige kromme. Die inzoom werk goed.
Lieflike foto Rika.
mooi een rika - ek het ook die musiek-tema baie geniet!!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool