Baie dankie vir elkeen wat kommentaar gelewer het op my waterlelie-blom huiswerk.

Views: 78

Albums: Temas

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 5, 2020 at 11:07am

Ek hou van jou komposisie Rika, pragtige foto

Comment by Christa Snyman on May 4, 2020 at 10:30pm

Uitstekende foto, Rika!

Comment by Tina le Grange on May 4, 2020 at 9:22pm

Rika die komposisie is uitstekend, pragtig skerp en goeie kontras

Ek kan sien hoekom jou onlangse kursus sulke goeie punte gelewer het.

Comment by Neville Hein on May 4, 2020 at 9:19pm

Foto is mooi skerp en pragtige kleure Rika.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 4, 2020 at 8:24pm

Goeie plasing en pragtig skerp, mooi foto.

Comment by Josef Steyn on May 4, 2020 at 7:36pm

Baie mooi temafoto Rika met goeie komposisie!!

Comment by Magda vd Merwe on May 4, 2020 at 6:01pm

Rika dis n baie mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on May 4, 2020 at 5:25pm

Pragtig! 'n Viool bly darem maar een van die sierlikste musiekinstrumente. Hierdie foto daarvan is baie goed gedoen. Baie mooi!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html